Downtown Jakarta

Algemeen 1 Comment

Die wat die bakkiesboek so af en toe dophou sal weet waar ek rondloop…

003DIe wat nie weet nie, Jasper is op die oomblik in Indonesie. Van Jakarta na Bali na Sumbawa en dan Kalimantan (voor ek teruggaan huis toe)

Hier is ‘n nommertjie van “downtown Jakarta”

EK sal probeer om meer foudies te blog soos ek tydjie kry (Wat seker nie veel vir julle beteken ten opsigte van my onlangse jaar lange afwesigheid en algemene luiheid met die blog ding nie….

Elk geval, ek leef en alles is nog in een stuk

Google se “dutch” afrikaans oorvertaling

Algemeen 1 Comment

Ek het nou lekker gelag. Google reken my blog is in “dutch” geskryf en hy kan dit oorvertaal sonder moeite..

Hier is wat gebeur het met die “6 K’s”

Blog Leave …

It is difficult to blog as jy saam tours and every nook and Cranny Internet must Tracking.

A whole year of rondbaljaar to the globe and just so nou and then a week or 2 by the house. Mens leather sharply.

Here is the 6 groooot K’s trip. Make Saak where jy nie go nie, as jy seker make something landscapers who is next "should" on you lysie accessories as jy discuss place.

1. Kos (How else than nou)

2. Clothes (obviously)

3. Room (where jy sleep. Gastehuis, hotel, etc etc)

4. K @ khuis (That forest work nie lekker nie)

5. Kar (Sort out your transport. Did you have someone in Japsnees try verduidelik jy soek ‘n ride? Party times work fonetiese gestures nie, as jy widespread ignorance of vir die ou’ n Lelik sign wys jy sonder that knows …

6. Kaartjies (passports, visas and credit card is also part of it. Nerens Jy go from SA pass out as hierdie nie nie is in order.)

Enjoy the journey

 

Nou ja toe google…

Al wat Engelsman is kan nou lees (en verstaan Dutch is NIE Afrikaans nie)

Die 6 K’s

Algemeen 5 Comments

Blogverlof…

Dit is moeisaam om te blog as jy rondreis en om elke nook en cranny internet moet opspoor.

Een hele jaar van rondbaljaar om die aardbol en net so nou en dan ‘n week of 2 by die huis. Mens leer vinnig.

Hier is die 6 groooot K’s van reis. Maak nie saak waar jy gaan nie, as jy iets beplan maak seker die volgende is “moet” op jou lysie toebehore as jy plek bespreek.

1. Kos (Hoe dan nou anders)

2. Klere (obviously)

3. Kamer (waar jy slaap. Gastehuis, hotel, etc etc)

4. K@khuis (Die bos werk nie lekker nie)

5. Kar (Sorteer jou vervoer uit. Het jy al iemand in Japsnees probeer verduidelik jy soek ‘n lift? Partykeer werk fonetiese gebare nie, veral as jy uit ignorance vir die ou ‘n lelike teken wys sonder dat jy dit weet…

6. Kaartjies (Paspoorte, Visa’s en kredietkaarte is ook deel hiervan. Jy gaan nerens uit SA uit beweeg as hierdie nie in orde is nie.)

 
Geniet die reis

Nog ‘n week..

Algemeen 31 Comments

Dit is amper tyd om huis toe te gaan. Gulde geleentheid om gou ietsie te skryf voor ek vertrek vanaf Bata in Equatorial Guinea na Malabo die hoofstad. Internet is skaars en dit is moeilik om by die blog uit te kom so tussen al die werk deur.

Hou die blink kant bo en dankie dat julle nog steeds draai gooi al gaan hier niks aan nie.

Silwer ponie en al!

Ek Wens….

Algemeen 31 Comments

As jy kon wens, wat sou dit wees???

My wens lysie is mooi uitgewerk. Die vraag is hoeveel daarvan kan ek maak realiseer.

Die onus is op my…

« Previous Entries Next Entries »