Jasper

griffel2

14 Responses
  1. Die Gestorwe Soldaat :

    Date: January 12, 2008 @ 11:17 pm

    Jasper, die “nuwe” site lyk sommer kookwater! Well done! En jou OOB’ie skop gat! /me effens jaloers…

  2. Nikita :

    Date: January 15, 2008 @ 12:43 am

    Pragtige nuwe blog hoor!

  3. Rene Boshoff :

    Date: January 16, 2008 @ 7:47 am

    Ek hou van die nuwe look Jassie! Well done! ;)

  4. Jasper :

    Date: January 16, 2008 @ 6:05 pm

    Dankie julle. Ek begin nou al kalmeer na die “data dump…”

  5. patches :

    Date: February 1, 2008 @ 7:16 am

    Hallo Jasper baie nice gedoen, ek is sommer jaloers, ek sukkel al dae aaneen om myne reg te kry - ek het nou moed opgegee - die blogroll spook by my ek weet nie hoe om dit te doen nie!!

  6. Jo-Ann Schou :

    Date: February 8, 2008 @ 1:40 pm

    Hi! Bly ek het jou raakgelees - nog ‘n plek waar ek gereeld sal kom kuier. Geniet jou naweek!

  7. patches :

    Date: February 8, 2008 @ 1:46 pm

    Jasper - jys my aster - whahahaha! Joke net, my man sal my afslag as hy nou hier was. Ja ek sukkel met my blog, op een of ander way lyk hy en is hy treurig verby. Ek wil SOOOOOO graag julle almal se name op my blorol sit maar het nie ‘n cooking clue hoe om dit te doen nie. Kyk bv jou blog, hy is ongelooflik interesant en as jy myne nou soos jouna kan toor, broer ek sal jou vir ewig dankbaar bly!!

  8. Jasper :

    Date: February 10, 2008 @ 3:02 pm

    Patches, hoop jou blog werk nou hond uit ‘n bos!

    Welkom by die blog Jo-Ann. Hoop jy geniet die pitkos..

  9. platkuif :

    Date: February 24, 2008 @ 4:48 pm

    Jou ’saait’ lyk great…kan ek jou e-mail hierbo as kontak mail gebruik? anders,mail my by platkuif@bosparra.com

    tx!

  10. Jasper :

    Date: February 24, 2008 @ 5:42 pm

    Platkuif, jys welkom om die e-mail te gebruik. (Sien jou inbox ;) )

    Groete vir vonkeldoos!

  11. Jan :

    Date: March 14, 2008 @ 2:41 pm

    Befok man….

  12. Justine :

    Date: April 9, 2008 @ 11:17 am

    Ek wil graag vir jou iets aanstuur na jou epos adres, maar ek kry dit wil nie ’stuur’ nie. Kontak my asseblief.

    Dankie

  13. Lana :

    Date: December 29, 2008 @ 11:32 am

    Jou site lyk sommer spiekeries….
    My eerste kuier hier,maar ek kom defnitief weer inloer.

    Lekker bly.

    Groetnis

  14. Nadia :

    Date: March 12, 2009 @ 4:44 pm

    lovely!

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.