Stories
_________________________________________________________________
Kuier Uncle toe mos nou die dag saam met ‚n klomp vrinne toe so ander jafel inspraak maak op die gesprek synde hy nou ook van iewers in onse mooie land afkomstig is en afrikaans as huistaal in gemeen het met die res van ons. Hoe dit ook al sy stel die knaap homself voor as Gotlieb van Greeunen vanaf iewers dukant Tjepees halfway tussen Messina en Nerens……………
_________________________________________________________________
So 3 of wat jaar terug was ek en skoonlief bietjie boos vir mekaar en besluit toe ons moet so bietjie vervreemd raak vir so wyle tot die een weer die ander kan waardeer. Als vir die beste en alles van die beste en al die tipe van dinge…
_________________________________________________________________