Liedjies
___________________________________
Die Laaste Troebadoer
In ‘n land sonder grense
Waarheen niemand wil gaan
Vind ek in die donker ’n spoor
Van ’n ou troebadoer met ’n vaal hout kitaar
En ‘n pen wat papier kon bekoor
kliek hier om meer te lees en te luister
___________________________________
Die Vlieënde Hollander
By die blouberg klippe in tafelbaai
soos die oumense vertel
reis daar somtyds n swart seilskip
uit die gragte van die hel
kliek hier om meer te lees en te luister
___________________________________
Druppels uit ‘n kraan
Peinsend sit en staar jy na
die druppels uit ‘n kraan
dit syfer deur die jare
en jy wonder weer oor haar naam
kliek hier om meer te lees en te luister
___________________________________
Herinnering
My hart voel erg geteister
soos ek na die woorde luister
Wat jy langsaam vir my fluister
As die diepste donker duister oor jou kom
kliek hier om meer te lees en te luister
___________________________________
Laaste Woorde
Die môrester hang in die ooste
En die laatnag glip stil verby
Daar is ‘n trekkie op die oggend lug
Wat sny deur my dikste ou trui
kliek hier om meer te lees en te luister
___________________________________
Sy Kind
Hy Kyk na die mens en vra hom My Kind
Is daar al nuus van verdraagsaamheid vrede
’n Geruis op die wind
kliek hier om meer te lees en te luister
___________________________________





