Nou is ek sommer moerig!!

3:47 pm Algemeen

Net gister koop ek ten duurste die BlogJet program aan en vandag laai ek windows live op die nuwe laptop…..

Wat sal ek sien?? Messenger live het sy eie Blogjet ingebou. Dit beteken enige iemand wat windows messenger gebruik kan fisies "windows live writer" aflaai  en siedaar. Jy het jou eie "blog publishing tool" vir gratis en mahala! Wie het gese oom Bill en sy makkers is bose mense??

Nou is ek R450 armer met 2 programme en die een wat die beste werk is gratis :-?

Aitog!!!

5 Responses
  1. TristonJ :

    Date: March 29, 2008 @ 6:10 am

    Ek het MSN maar het nie n clue hoe om die ding te gebruik nie! ek het n paar vriende met wie ek chat daar maar dis al waar voor ek die ding kan gebruik!!

  2. Da Mario :

    Date: March 29, 2008 @ 5:30 pm

    Hehehehe…. :lol:
    Shame man, dis ‘n blind one!

  3. Nikita :

    Date: March 29, 2008 @ 10:42 pm

    Ek het van MSN ontslae geraak, gevoel dit maak my rekenaar stadiger… - moet byse dit was op my vorige rekenaar…

  4. Britney :

    Date: September 3, 2017 @ 5:59 am

    Hi, its nice post about media print, we all understand media is a
    great source of data.

  5. real player :

    Date: September 4, 2017 @ 6:40 pm

    Useful info. Lucky me I found your site by accident, and I am shocked
    why this twist of fate didn’t came about
    in advance! I bookmarked it.

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.