Openbaring in vers

6:40 pm Jasper se Digkuns

,

In opvolg op gister se inskrywing,
Jasper weereens oor openbaring….
Die keer in vers.

Openbaring in vers:

dawerend
deels
verdurend
dui
die daglig
die dood
verdag

Gespuis en
grou
gedaantes
gryp
gelowig vas

Eens is
elkeen
eenders
en alles
is in
as


11 Responses
  1. Sharks :

    Date: March 4, 2008 @ 5:24 am

    Jasper dit is pragtig!

    Jaco kan nie tik om sy naam te red nie, ek en Angèlique moet al sy tik werk maar vir hom doen.

    Lekker dag vir jou.

  2. boendoe :

    Date: March 4, 2008 @ 7:11 am

    Jasper, ek het gister kom lees, maar nie geweet wat om te comment nie. Ek volstaan dus nou maar net met: Jy kan toor met woorde.

  3. Rosalind Franklin :

    Date: March 4, 2008 @ 1:53 pm

    mooi mooi mooi :)

  4. Sharks :

    Date: March 5, 2008 @ 5:13 am

    gou gou weer hier kom inloer, jy mag maar, jy het ‘n wonderlike talent, gebruik dit!!!!!

  5. Da Mario :

    Date: March 5, 2008 @ 7:14 am

    Is dit wat mens alleterasie noem?

  6. Zee :

    Date: March 5, 2008 @ 10:24 am

    Jasper, ek stem saam met Boendoe. Weet maar ons sweef gereeld hier rond. :)

  7. Jasper :

    Date: March 5, 2008 @ 4:03 pm

    Dankie julle.

    DM, Nee ek weet nie, ek griffel net wat somtyds in my dak rondloop. Miskien moet ons vir Mnr Muller ( http://mnrmuller.wordpress.com ) vra. Hy behoort dalk te weet…

  8. Tersia :

    Date: July 16, 2008 @ 6:55 am

    Ek dink hierdie is wonderlik! JHy mag maar!

  9. Kenes :

    Date: July 24, 2014 @ 11:37 pm

    Never would have thunk I would find this so inbespensadli.

  10. Luuana :

    Date: February 20, 2015 @ 11:08 pm

    Did you stop a person on the setret who was wearing funny clothes and ask them if you could take a picture for your blog? I do hope so. Also, I like his facial hair!

  11. penny stocks yield :

    Date: September 3, 2017 @ 1:18 pm

    hi!,I love your writing so so much! share we be
    in contact extra approximately your article on AOL?

    I need an expert in this area to unravel my problem.
    Maybe that’s you! Having a look ahead to look you.

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.