Rondloop
May 2, 2012 5:59 am rondritsAs Azerbaijan kan deelneem aan die “Eurovision” song contest, is daar ‘n kans vir Suid Afrika om ook in te skryf??
Oor 10 dae begin die kompetisie en ek gaan in Baku wees… Of daar gaan tyd wees vir die spulletjie weet nugter maar ek gaan defnitief probeer om ten minste een aand draai te maak…,
Het gister bietjie in die BP kantore vertoef en die kiekie geneem







Mefri :
Date: May 2, 2012 @ 9:09 pm
Welkom terug Jasper,gits ek het gisteraand gekyk of jy weer jou opwagting gemaak het…. Ek is aangenaam verras.
nikita :
Date: May 27, 2013 @ 8:30 pm
Hallo! Wanneer kom jy terug na jou blog?