Dankie vir almal se welkom

6:30 am Algemeen

Moet dit net sê…

Voor die prodigal son die laaste stukkie stap lê daar nog so een of 2 stroompies voor om te kruis. Voltyds terugkeer na die blogosfeer was nog altyd die plan, maar of dit nou is, is nog nie duidelik nie…

So ek los julle vir eers met die nommer…

Die lus om te griffel het vir Jasper gelos
so tussen die jetlag en sleg hotel kos
iewers daar buite le ‘n potlood en wag
tussen verse en stories wat almal laat lag
Miskien blog ou Jasper
Miskien blog hy nie
Maar een ding verseker
weg hol hy nie!

7 Responses
  1. meermin :

    Date: September 29, 2009 @ 12:13 pm

    Haai kyk net wie lees ek hier raak !!

  2. Boetta :

    Date: October 1, 2009 @ 6:11 am

    ‘n Woord van welkom terug - waar voetter jy nou weer rond boetta??

  3. meermin :

    Date: October 6, 2009 @ 1:15 pm

    Goed ons het jou nou welkom geheet maar wat het nou van jou geword??

  4. Mefri :

    Date: October 7, 2009 @ 6:10 pm

    iewers daar buite le ‘n potlood en wag…. Ja, seblief, GRROOOT SEBLIEF, begin weer blog.

  5. My Kop Op 'n Blok! :

    Date: October 9, 2009 @ 9:39 pm

    Liewer laat as nooit: Welkom terug! Ek het onlangs deur my RSS voere gekyk en gewonder of jy van die aardbol af verdwyn het. Toe mis ek wraggies jou terugkoms deurdat ek ‘n rukkie nie blogs gelees het nie.
    Laat rol met die foto’s!

  6. nikita :

    Date: October 10, 2009 @ 9:42 am

    Ons sal kom inloer en kyk of jy “tuis” is… :)

  7. Skoor :

    Date: February 1, 2010 @ 10:04 am

    Waar is ou Jasper
    en hoekom so stil

    het ou Jasper dan so stil gewil?

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.