Die 6 K’s

9:38 am Algemeen

Blogverlof…

Dit is moeisaam om te blog as jy rondreis en om elke nook en cranny internet moet opspoor.

Een hele jaar van rondbaljaar om die aardbol en net so nou en dan ‘n week of 2 by die huis. Mens leer vinnig.

Hier is die 6 groooot K’s van reis. Maak nie saak waar jy gaan nie, as jy iets beplan maak seker die volgende is “moet” op jou lysie toebehore as jy plek bespreek.

1. Kos (Hoe dan nou anders)

2. Klere (obviously)

3. Kamer (waar jy slaap. Gastehuis, hotel, etc etc)

4. K@khuis (Die bos werk nie lekker nie)

5. Kar (Sorteer jou vervoer uit. Het jy al iemand in Japsnees probeer verduidelik jy soek ‘n lift? Partykeer werk fonetiese gebare nie, veral as jy uit ignorance vir die ou ‘n lelike teken wys sonder dat jy dit weet…

6. Kaartjies (Paspoorte, Visa’s en kredietkaarte is ook deel hiervan. Jy gaan nerens uit SA uit beweeg as hierdie nie in orde is nie.)

 
Geniet die reis

6 Responses
  1. sonkind :

    Date: September 26, 2009 @ 4:23 pm

    WoW!!!! He’s ALIVE! Welkom terug, ons het jou gemis.

  2. wipneus :

    Date: September 26, 2009 @ 5:00 pm

    Welkom terug, dis lekker om weer lewe hier te sien! :)

  3. Jasper :

    Date: September 27, 2009 @ 2:55 am

    Dankie julle
    Dit is verblydend om te weet al was ek MIA vir ‘n jaar kom loer julle nog steeds in….

    Ek kan niks waarborg nie maar hoop om nou weer vir ‘n rukkie die blog ding met ywer te doen….

  4. boerinballingskap :

    Date: September 28, 2009 @ 2:00 pm

    Ek het dit klaar gese, maar sal dit weer herhaal: WELKOM TERUG! :)

  5. Rustig :

    Date: November 6, 2009 @ 11:42 am

    Jinne die mens leef nog!!!!! Genade waar het jy gaan draai dat daar nie internet was nie. Welkom. Ek hoop dit is nou bietjie meer gereeld. Al by jou podcasts ook gaan loer, maar nie teken van lewe nie.

  6. http://www.davidwarnerchristenson.com/ :

    Date: September 4, 2017 @ 2:49 am

    I am genuinely glad to read this webpage posts which consists of plenty of valuable information, thanks for
    providing such information.

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.