Nog ‘n week..

2:50 pm Algemeen

Dit is amper tyd om huis toe te gaan. Gulde geleentheid om gou ietsie te skryf voor ek vertrek vanaf Bata in Equatorial Guinea na Malabo die hoofstad. Internet is skaars en dit is moeilik om by die blog uit te kom so tussen al die werk deur.

Hou die blink kant bo en dankie dat julle nog steeds draai gooi al gaan hier niks aan nie.

Silwer ponie en al!

31 Responses
  1. boendoe :

    Date: November 12, 2008 @ 5:38 pm

    Hei, Jassie! Goed om te sien jy lewe nog! Ek het gewonder wat van jou geword het.

    Mooi bly!

  2. Roer :

    Date: November 13, 2008 @ 12:08 pm

    Hi Jas! Sien uit na jou volgende inskrywing. Veilig reis.

  3. boerinballingskap :

    Date: November 13, 2008 @ 2:01 pm

    Ek’s ook bly daar’s nog lewe. Nou wonder el net…wat sou mens aanvang in Ekwatoriaal-Guinee….?

  4. Justine :

    Date: November 13, 2008 @ 10:57 pm

    Hoe dan anders….

  5. Wipneus :

    Date: November 14, 2008 @ 11:53 am

    Hi Jas, gewonder waar reis jy nou weer rond :lol:

  6. Nikita :

    Date: November 15, 2008 @ 8:21 pm

    Sterkte met al die baie dinge waarmee jy besig is!

  7. My Kop Op 'n Blok! :

    Date: November 22, 2008 @ 7:33 pm

    Mensag, maar die tyd vlieg, amper sê ek hêppie Krismis! Nog so 3 weke werk vir my, hoop ons sien bietjie meer van jou!

  8. Da Mario :

    Date: November 27, 2008 @ 10:56 am

    Altyd lekker om hier te kom loer! Dis net jammer jy’s so min hier!!
    Chat weer later…

  9. Justine :

    Date: December 21, 2008 @ 12:33 pm

    Geseënde Kersfees liewe Jasper. Mag jy SY vrede wat alle verstand te bowe gaan tot in jou murgpype ervaar en aangesien Kersfees ook onthou-tyd insluit; hoop ek jy baljaar in die vreugde en verwondering wat ons almal hier onder jou towerwoordkombers ervaar het. Dis ‘n unieke vreugde wat nesgeskrop het in my hartskamers – vreugde wat ewigheidswaarde het. Dankie Jasper

  10. TristonJ :

    Date: December 22, 2008 @ 12:00 pm

    Hi hi, kom se gou geseende kersfees voor als te dol gaan, hoop die jaar wat kom net goeie dinge vir jou in hou.

  11. Zee :

    Date: December 22, 2008 @ 9:17 pm

    ‘n Baie Geseënde Kersfees vir jou en jou familie Jasper!

  12. Wipneus :

    Date: December 24, 2008 @ 2:06 pm

    Hello Jasper! Ek weet nie waar loop jy rond nie… maar
    Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!

  13. Pikkelik :

    Date: December 24, 2008 @ 6:10 pm

    Jasper - ‘n wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou mense. Ek wens julle vreugde, blydskap en vrede toe! ???

  14. nikita :

    Date: January 7, 2009 @ 12:18 am

    Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou!!

  15. Meermin :

    Date: January 7, 2009 @ 6:51 am

    Hallo vreemdeling, gaan dit nog goed? Net die beste vir jou en jou gesin vir 2009, vrede, liefde, geluk, voorspoed en gesondheid word julle toegewens!!

    NOG ‘N DAG NOG ‘N MAAND NOG ‘N JAAR!!

  16. Riana :

    Date: January 19, 2009 @ 7:41 pm

    Hey Jasper - jy word gemis jong…wanneer kom jy terug? en kan ons weer iets van jou lees? Laat iets weet oke. O ja een voorspoedige en gesonder 2009 word vir jou toegewens. Riana - Belgie.

  17. Meermin :

    Date: February 5, 2009 @ 12:05 pm

    HIERDIE inskrywing is so oud soos die berge!!

  18. Ousus :

    Date: February 6, 2009 @ 7:35 am

    Nee wat Jasper, lyk my jy het letterlik van die aardbol af verdwyn, leef jy nog? Ons wag en wag en wag en wag … … … …!!

  19. Kaalvoetinireen :

    Date: February 7, 2009 @ 5:18 pm

    En ek dog ek was lank weg…

    Hoop dit gaan nog goed! Wag in spanning vir ‘n nuwe inskrywing! :roll:

  20. Zee :

    Date: March 23, 2009 @ 10:04 am

    Liewe land, hoe lank is jou amper tyd om huis toe te gaan dan nou!!

  21. Roer :

    Date: April 7, 2009 @ 11:27 am

    Hey swaerrie. “Your audience awaits, Dah-ling…”

  22. nikita :

    Date: May 9, 2009 @ 11:27 am

    Jasper! Jy’s “huistoe”, maar nog nie “terug” nie :)

  23. Roer :

    Date: May 20, 2009 @ 1:08 pm

    Williewerkie wil skynbaar ôkkie blog nie en dis ‘n ramp, want jy het skrywers talent. :-(

  24. Wipneus :

    Date: May 24, 2009 @ 9:24 pm

    Hello Jasper baie geluk met jou versjaarsdag gister, hoop jy was lekker bederf!! ;)

  25. Meermin :

    Date: May 26, 2009 @ 1:23 pm

    Mensig vir maande blog ek nie, kom loer hier in, net om hierdie horing oue inskrywing te sien …. mens wat het geword van jou :?:

  26. Johan Swarts :

    Date: June 3, 2009 @ 3:27 pm

    *poke

  27. nikita :

    Date: June 15, 2009 @ 7:47 pm

    Tjirts! Waaaaas jy!

  28. meermin :

    Date: August 12, 2009 @ 7:22 am

    Hier’s hy weg is hy !!!

  29. nikita :

    Date: August 28, 2009 @ 4:01 pm

    “Ek was hier”…jy nie! :)

  30. nikita :

    Date: August 30, 2009 @ 6:44 pm

    Jasper! Waar’s jy! SA het ‘n Chess Grandmaster! Melissa Greeff, jy wou byna 2 jaar terug geweet het of ons een het…nou het ons een! :) Sien die link!
    http://wp.me/p9e0H-2F9

  31. nikita :

    Date: September 19, 2009 @ 11:26 pm

    O poepies! Hier gaan nooit iets gebeur nie. :(

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.