Currie Cup Font

9:45 am rekenaars

Jasper het so paar dingbat fonts gemaak van die Currie-Cup logo’s vir die wat graag iets wil griffel oor Rugby. Die Logo’s wat hy in die hande kon kry was nie waffers nie, so die font kort nog so bietjie werk. Op die oomblik is daar ook net voorsiening gemaak vir die volgende unies:

Bulls (Letter A op die keyboard)
Cheetahs (Letter S op die keyboard)
WP (Letter D op die keyboard)
Sharks (Letter F op die keyboard)
Puma’s (Letter G op die keyboard)

Download Currie Cup font Version v1.0

Downloaded a total of 1329 times

Laai die font af, unzip hom en kopieer die TT leêr na jou "font" folder: "Start / Control Panel / Fonts"

TT-sample

As jy natuurlik photoshop of Gimp of so iets het kan jy vir jou ‘n lekker avatar maak vir die blog’s of omtrent enige grafiese ontwerp. Nes jy wil.

blue-bulls
(™ Blue Bulls Rugby Union)

 

Onthou net, Hierdie Logo’s is die handelsmerke van die onderskeie SA Rugby unies en kopiereg moet respekteer word. Gebruik daarvan vir enige doeleindes anders as persoonlik moet met hulle opgeneem word vooraf!

Disclaimer: Jasper distansieer homself van enige onge-oorloofde gebruik van die font vir enige doeleindes watookal deur die gebruiker daarvan wat mag indruis op kopieregte van die handelsmerk eienaars

14 Responses
  1. Nikita :

    Date: September 7, 2008 @ 7:58 pm

    dankie! jy’s oulik met die goete!!

  2. Riaan Oosthuysen :

    Date: September 8, 2008 @ 7:45 am

    Aggeneeeeee. Ek is ‘n Leeu ondersteuner

  3. Jasper :

    Date: September 8, 2008 @ 8:12 am

    Riaan, Jy sal moet wag vir Ver.1.1
    Hopelik sal dit nie te lank wees nie. Ek is nog op soek na goeie kwaliteit logo’s, tensy jy een het wat jy kan aanstuur ;)

  4. Nikita :

    Date: September 8, 2008 @ 8:36 am

    Dankie Jasper, die header lyk “stunning”!!

  5. Roer :

    Date: September 8, 2008 @ 5:08 pm

    Lyk my die klein mannetjies hou jou nie besig genoeg nie…

  6. Jasper :

    Date: September 8, 2008 @ 6:22 pm

    Roer, hahaha
    Die mannetjies hou my besig, glo my
    Dit is hoekom ek net tussen 11pm en 3am slaap….

  7. Johan Swarts :

    Date: September 8, 2008 @ 9:32 pm

    kewl stuff. maar wil iemand nie maar ‘n WP enetjie maak nie? :p

  8. Jasper :

    Date: September 9, 2008 @ 4:26 am

    JS, WP se logo is in… EK sal later die Super 14 logo’s bysit. Wil nou eers al die curriebeker outjies inkry..

  9. Meermin :

    Date: September 10, 2008 @ 11:39 am

    Ekke is ‘n SHARKS ondersteuner!!

  10. Jasper :

    Date: September 10, 2008 @ 4:02 pm

    Meermin, die sharks logo is ingesluit…. laai die font folder af en installeer hom. jy kan selfs die sharks logo in jou word documents insluit… ;)

  11. Khwaja :

    Date: July 26, 2014 @ 12:37 am

    Have fun training/camping this weenked!! I am glad you are getting back to Jasper cause I know its your favorite!! I can’t believe you are 2 week out!! Didn’t you just do an IM??!! Ha!! This bike course is going to be tough! I can’t wait to see what you can do!My favorite mountain town is Flagstaff!!

  12. http://bit.ly/1W38lhq :

    Date: February 9, 2016 @ 5:56 pm

    Super Mario sixty four is perhaps one of the largest developments in the sequence for
    the reason that authentic game.

  13. Weitere Informationen :

    Date: February 16, 2017 @ 5:10 pm

    I nicht einmal wissen, wie ich hier gelandet, aber ich dachte, dieser Beitrag war gut great. I nicht wissen, wer Sie sind, aber auf jeden Fall Sie gehen, um eine berühmte Blogger, wenn Sie nicht sind nicht schon ;) Cheers!

  14. therapy :

    Date: September 1, 2017 @ 4:34 pm

    Hi the?e, I discovered your web site via Google while looking for a related
    subject, your site got here up, it a?pears to be like great.
    I have bookmarked it in my google ?ookmarks.

    Hello there, simply become alert t? your blog via Google, and located that it’s really informat?ve.
    I’m going t? b? ?areful for brussels. I’l? appreciate sho?ld you proceed this in future.
    Lots of oth?r folks shall be benefite? out of your ?riting.
    Cheers!

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.