bosveld foto’s van gister

2:19 pm Algemeen

,,,,,

Daar’s ‘n plekkie duskant Sabie
waar die Kudu Bulle wei.
Tussen vaal graniet en raasblaar
Kom ons noem dit Kudu’s vlei

Elke dag met sonop
as die leeus rivier spoor sny
Verdwyn die Kudu saggies
en loop sy skim by jou verby

 

Kameelpeerd kol kameelperd
knibbel rustig aan ‘n tak
so tussen al die dorings

van die blinkblaar wat hy hap

Sy knoppies knieë pla hom erg
as hy moet water drink
Maar hy sien alles eerste
met sy lang nek in die wind

 

Wit renoster swart renoster
eet jy blaar of gras
Die ene met die punt lip
Kou die blare aan die bas

Jou vel so dik soos pantser
en die horings op jou snoet
Die wêreld sal so arm wees
as jy die dag moet groet

   
  Die jagluiperd lê rustig
langs die pad in Hhlane park
hartelik verlustig
aan ‘n rooibok agterkwart

Gister was ‘n jaagtog
teen ‘n honderd myl per uur
Sy aandete met kwinkslag
na die hiernamaals gestuur

 


22 Responses
  1. Nikita :

    Date: January 15, 2008 @ 7:33 pm

    Pragtige foto’s EN gedigte!! Kan net sien hoe maak jy rympies met al die stories wat jy daardie kleintjie van julle mee vermaak…hoop ek is reg! :)

  2. Sharks :

    Date: January 16, 2008 @ 10:30 am

    MOOI WèRELD DAAI SABIE, GRASKOP, WENS SO EK KON DAAR GAAN ONTSPAN HET.

  3. sonkind :

    Date: January 16, 2008 @ 1:11 pm

    Hierdie blog van jou lyk nou al hoe mooier. Het jy nie mooi fotos van Lydenburg nie? Het baie jare terug daar vakansie gehou in die Misty Mountain Chalets en sal nooit die natuurskoon daar vergeet nie.

  4. Jasper :

    Date: January 16, 2008 @ 5:57 pm

    Nikita, Ja jy is reg. Hy kry sy deel van stories… Maar op die oomblik soos hy dit wil hoor (Hy is nog net 2 en praat al lekker) :)

    Sharks, dit is van die mooiste wereld wat ek ken. :lol:

    Sonkind, dankie ;)
    Ek het foto’s va Lydenburg, maar ek sal dit moet loop soek..
    Hou ook die Reenwoud kronieke dop… Daar is eersdaags ‘n gediggie oor daardie wêreld.

  5. Roer :

    Date: January 16, 2008 @ 7:01 pm

    Jas, moenie dat my persoonlike-wroeging-oor-immigrasie stukkie jou planne om ver gooi nie. Ek kan sien jy verlang baie na Suid Afrika. As jy moet terug, moet jy terug, maar ek moet weg. :-(

  6. Jasper :

    Date: January 16, 2008 @ 8:07 pm

    Roer, SA lê my na aan die hart, maar vir mense in my beroep is die plek ‘n dorpsakker.

    Dit is ‘n mislike wêreld waarin ek my nou bevind, maar die vraag is of SA met sy probleme die beste vir my gesinnetjie is.

    Daar is ander opsies. Engeland is net nie meer een van hulle nie…..

  7. Nikita :

    Date: January 16, 2008 @ 10:27 pm

    Sonkind/Jasper

    Lydenburg is MY wereld…op die plaas groot geword naby Pelgrims Rus! PRAGTIGE wereld.. was weer daar verlede jaar in Julie… op my blog het ek Swadini geblog…foto’s… dus, as jy in my search box “Swadini” en “Blyde Rivier” insit…sal julle dit sien…ek het heelwat wat ek nie opgesit het nie..selfs foto’s van die Tufa waterval daar wat jy kan sien slegs as jy op daardie bootrit gaan!

  8. Zee :

    Date: January 17, 2008 @ 7:28 am

    Ai Jasper, jy doen dit darem so mooi, en die woorde!!!
    Lyk my ons het nou ‘n “scrapbooker” in die virtual world in ons midde!

  9. Boegie :

    Date: January 17, 2008 @ 9:48 am

    Eerste keer dat ek jou raaklees. Baie goeie blog. Dankie vir jou kommentaar op my blog. Kan jy my dalk op jou blogroll plaas dan doen ek dieselfde.

  10. duskant :

    Date: January 17, 2008 @ 12:57 pm

    Ai, ry ek nouweer al daardie laeveld-paaie in my kop. in my studentejare het ons daardie wêreld plat geroadtrip (lees bietjie http://duskant.wordpress.com/2007/11/30/me-myself-and-i-mean/ ). Ek het ook gedig oor daardie tyd, sal dit bietjie vinnekort post!
    Mooi inskrywing!

  11. Jasper :

    Date: January 17, 2008 @ 1:35 pm

    Nikita, ek het spesiaal vandag vir jou ‘n gediggie geskryf oor wedervaringe in jou wêreld. ;)

    Zee, dankie. Maar jy moet verduidelik oor “scrapbooker” seblief. Dit is ‘n term wat ek nie ken nie..

    Boegie, welkom by die blog en jou skakel is op.

    Duskant,
    Dis lekker om te sien jy lees hier rond. Ek geniet jou blog gereeld. Die wêreld daar is darm iets wat vassit in ‘n mens se kop of hoe? Daai volksie van jou het seker al ‘n draai gemaak by Hlane?

  12. krista :

    Date: January 18, 2008 @ 5:02 am

    Fabulous post!

  13. Zee :

    Date: January 18, 2008 @ 8:08 am

    Jasper, hoe verduidelik mens scrapbooking, gaan kyk by gerus by http://www.scrapbook.com

  14. Johnd539 :

    Date: August 8, 2014 @ 2:58 pm

    I genuinely enjoy studying on this website, it holds good content. Never fight an inanimate object. by P. J. O’Rourke. cebdgdadbadc

  15. Rolland :

    Date: September 25, 2014 @ 2:56 am

    hello!,I really like your writing so much!
    share we keep up a correspondence more about your
    post on AOL? I need an expert iin this area too resolve my problem.

    May be that is you! Taking a look forward to see you.

  16. arquestil.com :

    Date: April 29, 2015 @ 2:20 pm

    Me ha encantado vuestro post y me ha sabido a poco pero ya sabeis lo que dice el dicho “si lo bueno es breve es dos veces bueno”. Me gustara volver a leeros de nuevo.
    Saludos

  17. Russell :

    Date: March 5, 2016 @ 8:48 am

    If you are seeking adult porn social signals, then consider acquiring our adult social signal package.
    It really is the very best solution to get greater search rankings in google should you be a adult porn web site webmaster.

  18. Nihon Scope :

    Date: March 10, 2016 @ 11:00 am

    It’s really a cool and useful piece of information. I’m satisfied
    that you shared this useful information with us. Please
    keep us informed like this. Thanks for sharing.

  19. kunststoffverarbeitungsmaschinen engel :

    Date: January 16, 2017 @ 11:24 am

    Ausgezeichnet Post. Ich war die Überprüfung kontinuierlich ständig diesen Blog und Ich bin beeindruckt! Sehr Extrem nützlich info speziell speziell der letzte Teil :) Ich sorge für solche info Informationen viel . Ich suche auf der Suche nach diesen besonderen Informationen für eine sehr lange Zeit. Vielen Dank und viel Glück viel Glück.

  20. porn :

    Date: May 7, 2017 @ 1:18 am

    I loved as much as you will receive carried out right here.

    The sketch is attractive, your authored subject
    matter stylish. nonetheless, you command get bought an edginess
    over that you wish be delivering the following. unwell unquestionably
    come more formerly again as exactly the same nearly a lot often inside case
    you shield this increase.

  21. Leonor :

    Date: September 3, 2017 @ 1:53 am

    Hello! This post could not be written any better! Reading through this post reminds me of my good old room mate!
    He always kept chatting about this. I will forward this article
    to him. Fairly certain he will have a good read. Thank you for
    sharing!

  22. loan application :

    Date: September 4, 2017 @ 7:29 pm

    Remarkable things here. I am very glad to peer your article.

    Thanks a lot and I am having a look ahead to contact you.

    Will you kindly drop me a mail?

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.