Web 2.0 Photoshop medalje

3:43 pm photoshop

Bou ‘n web 2.0 Photoshop medalje met ‘n Afrika tema saam met Jasper…

pumba-medal

Wat jy gaan nodig hê is die volgende:

1.   Laai vir jou die Afrika Tema dingbat font hier af: searchfreefonts.com 
- “unzip” hom en kopieer die TT leêr na jou “font folder” in die “control panel” van jou rekenaar.

2. Laai die Photoshop “style” file hier af: hongkiat.com 
- Installeer dit volgens die gegewens op die hongkiat tuiste.

As jy dit klaar gedoen het, maak jou Photoshop oop, kry ‘n bak popcorn, flex jou vingers en kliek op die “play” knoppie hier onder…

3 Responses
  1. Riaan Oosthuysen :

    Date: September 3, 2008 @ 8:48 am

    Baie geluk met die verjaarsdag.

  2. Nikita :

    Date: September 5, 2008 @ 10:17 am

    Jasper, die video is deksels oulik, waarom pos jy hom nie op Youtube nie! ek het daardie links opgevolg, oulike idees oral!

  3. Jasper :

    Date: September 5, 2008 @ 10:27 am

    Hi Nikita

    Hierdie was die eerste probeerslag. Die volgendes gaan op youtube wees, want anders laai hy die ding al kyk mens nie die video nie. Dit vreet my bandwydte op…

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.