c4d

4:53 am rekenaars

Al gehoor van C4D???

Jasper ook nie. Tot hy moes begin om ‘n mobiele klinie vir ‘n klient te ontwerp. Google Sketchup is ‘n gratis program wat vir die doel gebruik kan word, maar C4D bly sy baas.

Hier is ‘n google sketchup prentjie wat ek geskep het:

serphine-treatment

en hier is ietsie wat met C4D geskep is….

gallery_5_10_13473

“geen vergelyking”

Loer bietjie op youtube na C4D tutorials as julle tydjie kry. Dit maak mens dom voel as mens sien hoe maklik dit eintlik is…..

Natuurlik is C4D nie verniet nie (maar daar is natuurlik iets soos bittorrent.)

Se niks verder nie ;)

6 Responses
  1. Wipneus :

    Date: August 26, 2008 @ 5:14 am

    Ek het nog nie hiervan gehoor nie,laat ek verder gaan soek en leer hieroor. Dankie Jasper

  2. Reisiger :

    Date: August 26, 2008 @ 5:26 am

    Ek het ook nog nie daarvan gehoor nie, maar ek sal ook bietjie gaan oplees daaroor. Ek hou van nuwe programme uittoets. Thanks!

  3. demoerin :

    Date: August 26, 2008 @ 9:26 am

    Sjoe, was bietjie lanklaas hier, gedog jy vind dalk nog jou voete. Baie interessante stukkie!

  4. Zee :

    Date: August 26, 2008 @ 9:34 am

    Jasper, hierdie mobiele kliniek van jou is darem maar ‘n puik idee hoor!

    Ek het ook nog nie van die C4D gehoor nie, maar dit lyk nogal real hoor!

  5. Kaalvoetinireen :

    Date: August 26, 2008 @ 9:36 am

    Ek het al daarvan gehoor! Maar ook net omdat ek ‘n pel het wat ‘n grafiese ontwerper is….Dis supercool en ja, bittorrent is die beste ;-) Oppas net vir goggas hoor!

  6. Justine :

    Date: August 29, 2008 @ 9:34 am

    Beperkte kennis en rekenaar- gestremheid beperk my verstaan van al hierdie ‘fancy gadgets’, maar ek kan waardeer wat jy hier geskep het en dit vul my met verwondering.

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.