Byt Net Vas!!

4:20 am Algemeen

Jasper probeer sy voete in SA vind…

Ek gesels weer sodra alles in orde is

13 Responses
  1. Rustig :

    Date: July 4, 2008 @ 6:50 am

    Ook ‘n verskoning vir alles!

  2. boerinballingskap :

    Date: July 4, 2008 @ 12:34 pm

    Bly om te sien hier is darem nog lewe!

  3. Rene Boshoff :

    Date: July 4, 2008 @ 1:37 pm

    Ons is darem maar ‘n ongeduldige klomp nê Jassie? Sterkte jong, hoop jou voete vind gou grond!

  4. Nikita :

    Date: July 4, 2008 @ 5:21 pm

    STERKTE!!

  5. Pikkelik :

    Date: July 6, 2008 @ 4:51 pm

    Die oomblik toe ek my pad deur die spinnerakke en stof gebeur het, sien ek hierdie inskrywing… Sterkte Jasper… (btw - jou voete is onder aan jou bene)

  6. Zee :

    Date: July 6, 2008 @ 9:41 pm

    Ek wonder of die voete darem by nou al gevind is??

  7. demoerin :

    Date: July 7, 2008 @ 12:32 pm

    :lol: As jy jou voete gevind het, maak tog net seker jy maak hulle die keer aan jou bene vas!

  8. Meermin :

    Date: July 8, 2008 @ 5:34 am

    DMI ek stem saam met jou, die man se voete en bene is heeltemal te los van mekaar, dalk moet ons die man help om sy voete aan te skroef aan sy bene!

  9. Wipneus :

    Date: July 8, 2008 @ 9:30 am

    Ons wag vir jou ;)

  10. Justine :

    Date: July 8, 2008 @ 11:00 am

    Mmmm… ja, ek mis jou ook, sommer baie

  11. demoerin :

    Date: July 8, 2008 @ 1:21 pm

    Miskien het hy sy voete aan die ander kant van die wêreld vergeet?

  12. Marina :

    Date: July 14, 2008 @ 1:29 pm

    “affirmative shopping”……dis waar jou voete is!!! Grappiee!!!:oops:

  13. Gregorio :

    Date: September 3, 2017 @ 12:02 pm

    I pay a quick visit day-to-day some web pages and information sites to
    read content, except this website offers feature based articles.

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.