Am I not entertained?

2:38 pm Algemeen

Wie wil nou meer in die lewe he as ‘n knapie jou so kan entertain!?

 
icon for podpress  Die airbus: Play Now | Play in Popup | Download

24 Responses
  1. Pikkelik :

    Date: June 11, 2008 @ 6:31 pm

    Ag liewe aarde dis te dierbaar… Airobus!!! Sweet!!! Soen hom stukkend…

  2. Rustig :

    Date: June 11, 2008 @ 7:10 pm

    Wie se kabouter is dit? Joune?

  3. Jasper :

    Date: June 11, 2008 @ 7:57 pm

    Dankie Pikkelik.

    Rustig, dit is Jasper se eige kabouter :lol:

  4. Nikita :

    Date: June 11, 2008 @ 8:01 pm

    Baie cute/sweet!! gee hom ‘n drukkie! ;)

  5. Jasper :

    Date: June 11, 2008 @ 10:26 pm

    Nikita, Baaaaie geluk met jou verjaarsdag jong. Mag daar nog menige goeie jare vir jou voorle!

  6. kaalvoetinireen :

    Date: June 12, 2008 @ 3:27 am

    Dis te cute vir woorde!

  7. Meermin :

    Date: June 12, 2008 @ 5:17 am

    Goeiemôre ek is darem terug in die land van die lewendes!!

  8. Roer :

    Date: June 12, 2008 @ 5:32 am

    Ag moedie ma. Hulle is darem maar SO vrek oulik op hierdie ouderdom. Hoe gaan dit met die ander klein kaboutertjie (Triston reg?)

  9. Wipneus :

    Date: June 12, 2008 @ 6:17 am

    Jasper hy is te oulik. Hy het die mooiste groot blou oë. Mamma of Pappa s’n ?

  10. Tersia :

    Date: June 12, 2008 @ 6:45 am

    Kosbaar! Soen hulle pap terwyl hulle dit nog toelaat. As hulle groot is, kry mens dit net reg as hulle vroeg soggens nog deur die slaap is…

  11. Jasper :

    Date: June 12, 2008 @ 7:44 am

    Dankie julle

    Roer, ek gesels liewer nie vandag oor Tristan nie.. :? 2uur vanoggend besluit hy ek en sy ma het nou genoeg geslaap. Die klein pikkewyn verstaan nog nie lekker wanneer kom die son op nie.

    Wipneus, hy het sy pa so oge ge-erf…

  12. Johan Swarts :

    Date: June 12, 2008 @ 3:28 pm

    Hy is pragtig :-)

  13. Johan Swarts :

    Date: June 12, 2008 @ 3:28 pm

    Hoe oud is hy nou?

  14. Jasper :

    Date: June 12, 2008 @ 3:33 pm

    Hi Johan, dankie.
    Die knapie is nou 2 jaar 7 maande. Amper oor die terrible 2 storie (nie meer te ver nie :lol: )

  15. Nikita :

    Date: June 13, 2008 @ 7:39 pm

    Dankie vir die wense, Jasper! Pos nou vir ons ‘n foto van Tristan volgende! ;) Dis een ding van sulke kleintjies wat ek nie verstaan het nie..slaap is sooooo lekker..maar nee, jy moet vroeg wakker gemaak word…daardie naweek-oggend-slapie moet jy van vergeet vir die volgende hoeveel-jare! Noudat hulle groter is, NOU kom hulle agter hoe lekker dit is en is dit nou ‘n gesukkel om hulle naweke uit die beddens te kry…hoe bitter onregverdig as ‘n mens so jonk is en jy wil nog jou slapie geniet met die “knape”… ;)

  16. Roer :

    Date: June 14, 2008 @ 11:53 am

    Jas my skat, ek wil nou nie jou bubble bars nie, maar party se ‘terrible two’s’ BEGIN eers op vier! Vra my… Altyd gese^ nee wat, myne het nie terrible two’s nie. Ek’s gelukkig. Hulle is engeltjies. Enter the four’s!! Chuckie se ma se antie! Twee woorde: DIK VEL. Dis al wat help. Groei daai dik vel sommer nou al, dan sal jy baie verleenthede in publieke spasies gespaar word. ;-)

  17. Zee :

    Date: June 17, 2008 @ 10:50 pm

    Ai, die moeder hart. Jasper, hy is te cute vir woorde. Die outfit pas nogal by sy pragtige blou ogies!

  18. Tersia :

    Date: June 19, 2008 @ 7:19 pm

    Roer, ander s’n begin nog later…Ek dink hier in die tienerjare is daar weer so ‘n fase!!

  19. sonkind :

    Date: June 19, 2008 @ 7:38 pm

    Ek vat ‘n wille raai - hy aard ook na sy pa! :lol:

    Hy is opvreetbaar ougat!

  20. Meermin :

    Date: June 20, 2008 @ 11:32 am

    Lekker naweek!!

  21. Carlos :

    Date: June 21, 2008 @ 7:47 pm

    Ai, hoe jaloers kan ek wees op mense met sulke oulike laaities…

  22. Kathy :

    Date: July 25, 2014 @ 11:43 pm

    I’m not super familiar with that area , but it looks to me like the clseost location listed on the chart is Farmington, with a date of May 1. If you tend to have similar weather to Farmington, I would use that date. You’re right on the edge of the two groups. If it is a mild winter/spring and you are excited, I would follow the yellow schedule. If it is a cold winter-spring and you are more relaxed, I would use the green schedule.

  23. Cristiane :

    Date: February 18, 2015 @ 7:41 pm

    Emily I am in the green group right? I have two emails basuece when I first registered I picked the wrong one blue . I visited Sam’s sight seriously you two are so amazing. I can’t wait to have my printer working so I can print off some worsheets. love shelby

  24. estate market :

    Date: September 4, 2017 @ 6:26 pm

    My brother recommended I might like this web site. He used
    to be totally right. This submit actually made my day.

    You can not imagine just how much time I had spent for
    this info! Thank you!

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.