Hoeveel is jou foto’s werd!?

6:27 am rekenaars

Al ooit gewonder of jy goed genoeg is as fotograaf?? Mensig, my foto’s stink meeste van die tyd en as ek op blogs rondswerf, veral by Boerinballingskap, dan wonder ek soms waar gaan ek verkeerd. Boer kán foto’s neem Jasper probeer nog :?

Watwou? Kom ek toe nou op die volgende plekkie af en dink toe ek het mos niks om te verloor nie. het so een of 2 stelle ou wildtuin kiekies ingescan en opgelaai en gewag om te sien wat gebeur. ‘n parmantige $40 in die eerste maand. Wat meer wil mens nou hê? Ek gaan nou begin foto’s neem dat dit gons….

24 Responses
  1. skoor :

    Date: May 13, 2008 @ 6:34 am

    Nee wat jong, ek moet altyd eers probeer uitfigure wat al die knoppies beteken, en dit alleen neem 3 jaar.

    Ek is maar ‘n mik en druk mens. Nie tyd vir rondsit en wag vir die regte lig nie!

    Solank ek die mense daarin darem kan herken, dink ek die pic is ‘n sukses.

  2. Wipneus :

    Date: May 13, 2008 @ 8:13 am

    Jasper ‘n ekstra geldjie is altyd welkom:)

  3. NetJane :

    Date: May 13, 2008 @ 8:36 am

    Klink na ‘n plan! Ek het altyd my kamera byderhand. (Nie dat ek altyd suksesvol is met my pogings nie…)

  4. Zee :

    Date: May 13, 2008 @ 9:44 am

    Jasper, dankie dat jy dit met ons deel, ek is nou ook nie ‘n wonderlike fotograaf nie maar mens weet nooit nie ;)

  5. Rustig :

    Date: May 13, 2008 @ 9:45 am

    Jasper: Is jy besig met ‘n “online pawn shop”. Genade!
    ;)

  6. Rustig :

    Date: May 13, 2008 @ 9:47 am

    Ek het so foto gallery wat weg kruip op die net. Daar is iewers ‘n link op my blog. Miskien moet ek dit inspan. Kan doen met nog so ‘n miljoen!

  7. Meermin :

    Date: May 13, 2008 @ 10:44 am

    Ek is nie ‘n fotograaf se dinges nie, ek try maar, my kinders neem albei die mooiste foto’s! Jaco mag maar.

  8. Reisiger :

    Date: May 13, 2008 @ 10:58 am

    Dankie vir die link Jasper!! Ek gaan ook ‘n paar van myne oplaai en kyk wat gebeur.

  9. Riaan Oosthuysen :

    Date: May 13, 2008 @ 11:12 am

    Nee wat, ek neem maar foto’s sodat ek oor tien jaar kan onthou wat het in my lewe gebeur.

  10. Rustig :

    Date: May 13, 2008 @ 12:00 pm

    Riaan ek stem, maar het al begin wonder of ek sal kan onthou wie die ou op die foto is as ek so na myself kyk. Wat help foto’s as die gedagtes vinnger verbleik as die foto’s.
    ;)

  11. Pikkelik se Blik :

    Date: May 13, 2008 @ 12:44 pm

    O Wel, ek gaan dit try!

  12. Jasper :

    Date: May 13, 2008 @ 3:44 pm

    Wel ek is bly as ek julle kan help. Was erg verbaas toe die ou dollartjies in my paypal reflekteer. Het nie gedink iemand sal my “meager” foudies wil koop nie :?

    Maar daar is niks wat keer nie en die internet is ‘n snaakse plek.

    Rusrtig ;) Dis darm nog nie ‘n negosie winkel nie :lol:

  13. Rustig :

    Date: May 13, 2008 @ 6:10 pm

    Damm Jasper! Ek was dan juis opsoek na paar second hand vals tande!

  14. Jasper :

    Date: May 13, 2008 @ 6:19 pm

    hahahaha

  15. platterfuss :

    Date: May 13, 2008 @ 8:34 pm

    fotos is vir my sinoniem met VAKANSIEEEE! *sug*

    Dink is tyd dat ek die site try en dalk kan ek gaan fotos neem! :-)

  16. Roer :

    Date: May 14, 2008 @ 4:15 am

    $40 is nie te versmaai nie. Ta

  17. Rustig :

    Date: May 14, 2008 @ 7:35 am

    ZIM Dollars?

  18. boerinballingskap :

    Date: May 14, 2008 @ 1:01 pm

    Dankie Jasper…jou ou kapitalis! ;)

  19. Da Mario :

    Date: May 14, 2008 @ 3:21 pm

    Ek wonder hoeveel kan ek kry vir my girlie pic versameling… :lol:

  20. Jasper :

    Date: May 14, 2008 @ 8:21 pm

    BiB, ek vroetel al my vingers vir volgende maand se staat :D

    DM, ek weet nie maar as hulle eg is kan jy dalk op ‘n goudmyn sit ;)

  21. Narcisa :

    Date: July 24, 2014 @ 9:22 pm

    This shows real exriptese. Thanks for the answer.

  22. cialis viagra :

    Date: February 25, 2015 @ 3:47 pm

    That’s a crackerjack answer to an interesting question

  23. Toto :

    Date: February 27, 2015 @ 9:01 am

    Celebrating with you at the birth of your healthy son. A preoucis gift to add to your family. Cant wait to see more pictures of Theo and his brothers and sister as they grow.

  24. Maria :

    Date: April 6, 2015 @ 2:06 am

    ‘The City Cafe has had a complete refit as of Dec 2010 (we vetisid Feb 2011 on a quiet Sunday night). The diner aesthetic has completely taken over with the space split into booths, bar chrome shined up, a Wurlitzer juke box moved to the front and the venue downstairs becoming hire-only. There is much more focus on food and the diner feel (menus at every table, staff in bowling-style shirts) and the food looks pretty good. We’ll be back to sample it for sure. The ever-so-slightly cooler-than-thou feel of the place is gone, although I have no idea what the Fri/Sat crowd is like. Free wifi and comfy seats. Win.

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.