Effense vordering

5:18 pm Algemeen

Het vandag so bietjie geinker met die SA-shop webtuiste. Alles is nou in plek om die produkte se data te laai, so hopenlik sal die spulletjie aan die gand wees voor week einde. Dan is dit die res se beurt….

Ek los julle maar vanaand met een van my gunsteling liedjies. Geniet dit!

Johnny Cash
“When the man comes around”

Ek soek nog die liedjie wat hierdie ding troef…

 

 

 

 

Ek sit nou maar nog ‘n lyntjie in om die template reg te hou…

4 Responses
  1. Sabrina :

    Date: April 29, 2008 @ 5:46 pm

    Powerful song! Die klank het kristalhelder deurgekom, ek is beïndruk!

  2. Wipneus :

    Date: May 1, 2008 @ 2:05 pm

    Ek hou van Cash se musiek.

  3. Riaan Oosthuysen :

    Date: May 2, 2008 @ 7:18 am

    Ek luister nie baie na Cash se musiek nie maar hierdie is ‘n great song

  4. therevolution.site90.com :

    Date: September 4, 2017 @ 6:18 am

    Thanks on your marvelous posting! I quite enjoyed reading it, you will be a great author.I will be
    sure to bookmark your blog and may come back from now
    on. I want to encourage you continue your great job,
    have a nice morning!

Leave a Comment

Your comment

You can use these tags: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Please note: Comment moderation is enabled and may delay your comment. There is no need to resubmit your comment.