Web 2.0 Photoshop medalje
September 1, 2008 photoshop 3 CommentsBou ‘n web 2.0 Photoshop medalje met ‘n Afrika tema saam met Jasper…
Wat jy gaan nodig hê is die volgende:
1. Laai vir jou die Afrika Tema dingbat font hier af: searchfreefonts.com
- “unzip” hom en kopieer die TT leêr na jou “font folder” in die “control panel” van jou rekenaar.
2. Laai die Photoshop “style” file hier af: hongkiat.com
- Installeer dit volgens die gegewens op die hongkiat tuiste.
As jy dit klaar gedoen het, maak jou Photoshop oop, kry ‘n bak popcorn, flex jou vingers en kliek op die “play” knoppie hier onder…





