Openbaring in vers

Jasper se Digkuns 11 Comments

,

In opvolg op gister se inskrywing,
Jasper weereens oor openbaring….
Die keer in vers.

Openbaring in vers:

dawerend
deels
verdurend
dui
die daglig
die dood
verdag

Gespuis en
grou
gedaantes
gryp
gelowig vas

Eens is
elkeen
eenders
en alles
is in
as