Jasper se Griffelgids
	<language>en</language>
		<itunes:block>No</itunes:block>
		<itunes:explicit>no</itunes:explicit>
Jasper se Griffelgids
Am I not entertained?
		<dc:creator>Jasper</dc:creator>
		<description><![CDATA[Wie wil nou meer in die lewe he as ‘n knapie jou so kan entertain!?
		<itunes:explicit>no</itunes:explicit>
		<itunes:block>No</itunes:block>
Jasper oor Gospel….
		<dc:creator>Jasper</dc:creator>
		<description><![CDATA[Nou ja kyk, Ek was nog nooit groot op Gospel nie. Nie vir luister nie, nie vir sing nie en verseker ook nie vir skryf nie. Maar……
Maar…..
So hele ruk erug kry ek ‘n klompie mineur akoorde wat mooi inmekaar pas op die kitaar en die woorde pop toe sommer so op in die kraaines wat [...]]]></description>
		<itunes:subtitle>Nou ja kyk, Ek was nog nooit groot op Gospel nie. Nie vir luister nie, nie vir sing nie en verseker ook nie vir skryf ...</itunes:subtitle>
Maar.....
		<itunes:explicit>no</itunes:explicit>
		<itunes:block>No</itunes:block>
Laaste Woorde
		<dc:creator>Jasper</dc:creator>
		<description><![CDATA[LAASTE WOORDE 
Die morester hang in die ooste
En die laatnag glip stil verby
Daar is ‘n trekkie op die oggend lug
Wat sny deur my dikste ou trui
Ek krap deur gistraand se kole
Vir ‘n warm ketel steen
Die reuk van dougras hang om my
Dit ruik soos die lente reen
Jou laaste woorde ruk die snare diep
Dit spook hier binne in [...]]]></description>
Die morester hang in die ooste
En die laatnag glip stil verby
Wat sny deur my dikste ou trui
Ek ...</itunes:subtitle>
Die morester hang in die ooste
En die laatnag glip stil verby
Wat sny deur my dikste ou trui
Ek krap deur gistraand se kole
Die reuk van dougras hang om my
Dit ruik soos die lente reen
Jou laaste woorde ruk die snare diep
		<itunes:explicit>no</itunes:explicit>
		<itunes:block>No</itunes:block>
Herinnering
		<dc:creator>Jasper</dc:creator>
HERINNERING 
My hart voel erg geteister
soos ek na die woorde luister
Wat jy langsaam vir my fluister
As die diepste donker duister oor jou kom
Daars geraamtes in die voetpad
Van die mense wat aan jou wil vat
En besinning in jou afplat
Tot jy alles in jou siel glad wil vermom
Die heimwee van wat was is lank verlore
en herinnering is al [...]]]></description>
My hart voel erg geteister
soos ek na die woorde luister
Wat jy langsaam vir my fluister
As die diepste donker duister oor jou kom
Daars geraamtes in die ...</itunes:subtitle>
My hart voel erg geteister
soos ek na die woorde luister
Wat jy langsaam vir my fluister
As die diepste donker duister oor jou kom
Daars geraamtes in die voetpad
Van die mense wat aan jou wil vat
En besinning in jou afplat
Tot jy alles in jou siel glad wil vermom
Die heimwee van wat was is lank verlore
Die heimwee van wat was is lank verlore
		<itunes:explicit>no</itunes:explicit>
		<itunes:block>No</itunes:block>
Druppels uit ‘n Kraan
		<dc:creator>Jasper</dc:creator>
Peinsend sit en staar jy na
die druppels uit ‘n kraan
dit syfer deur die jare
en jy wonder weer oor haar naamDie tyd loop stadig deur jou glas
Dit is alles so ongelee
soos foto’s uit ‘n ou koerant
verdof en geel verweerHier en daar kruis julle mekaar
tussen lank vergete goed
deur die krummels van ou drome
waar sy nou en dan [...]]]></description>
		<itunes:subtitle>Peinsend sit en staar jy na
dit syfer deur die jare
en jy wonder weer oor haar naamDie tyd loop stadig deur jou ...</itunes:subtitle>
		<itunes:summary>Peinsend sit en staar jy na
dit syfer deur die jare
Dit is alles so ongelee
tussen lank vergete goed
deur die krummels van ou drome
		<itunes:explicit>no</itunes:explicit>
		<itunes:block>No</itunes:block>