Rondloop

rondrits 9 Comments

As Azerbaijan kan deelneem aan die “Eurovision” song contest, is daar ‘n kans vir Suid Afrika om ook in te skryf??

Oor 10 dae begin die kompetisie en ek gaan in Baku wees… Of daar gaan tyd wees vir die spulletjie weet nugter maar ek gaan defnitief probeer om ten minste een aand draai te maak…,

Het gister bietjie in die BP kantore vertoef en die kiekie geneem

20120502-100043.jpg

‘n halfuur op straat in Jakarta

rondrits 5 Comments

Hier is gou ‘n par pics sommer so geneem op pad terug van middag ete af na die kliniek toe. Die plek amuseer my regtig.

Ek het geen idee wat mens die karretjies of plekke noem nie, maar dit het uitgestaan toe neem ek dit af.

More vlieg ek na ‘n ander deel van Indonesie toe en hopelik is daar dan ‘n bietjie tyd om regtig ‘n paar goeie foudies te neem