Op Aanvraag… De La Rey vertaal (uit Jasper se oogpunt)
February 14, 2008 Vertalings 22 Comments
Hoe sit ‘n mens die krag van die liedjie oor in engels!?? Al die vertalings wat ek tot dusver gelees het is engelse verwoording en myns insiens glad nie ‘n vertaling nie. Nikita het my gevra om dit ‘n probeerslag te gee,
So, Nikita (en almal wat belangstel)
Hier is Jasper se engelse vertolking van “De La Rey”
| Op ´n berg in die nag lê ons in die donker en wag in die modder en bloed lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my en my huis en my plaas De La Rey, De La Rey Hoor die Kakies wat lag, Maar die hart van ´n Boer De La Rey, De La Rey Want my vrou en my kind De La Rey, De La Rey |
On the hill tops at night In shadows and darkness we wait The night chills te mud and the guts for my bed While the rain and old rags sleeps with me With the life that they burned De La Rey, De La Rey You could hear the Queens force How they failed to conceive De La Rey, De La Rey In the dark camps of death De La Rey, De La Rey |
| © Bok van Blerk, Sean Else, Johan Vorster | © English version: Jandré Neethling |





